Michelle Pfeiffer

Michelle Pfeiffer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michelle Marie Pfeiffer
Geboorte 29 April 1958 (1958-04-29)
Santa Ana, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michelle Pfeiffer (gebore 29 April 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dangerous Minds (1995), One Fine Day (1996), What Lies Beneath (2000), en Hairspray (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search